top of page

Leefgroepe

‘n Lewe uitverkoop aan Jesus Christus behels meer as net om Sondae kerk by te woon. In hierdie gemeente is ons ‘n familie, ‘n familie wat mekaar lief het en aanmoedig om te groei tot volwassenheid in Jesus Christus.

U is welkom om betrokke te raak by die verskeidenheid van geleenthede wat gebied word vir alle ouderdoms groepe!

#BouGroeiLeefSaam

VEK Randfontein

+27 82 851 4489

pastoorcdb@gmail.com

13 Johnstone Street

Homelake, Randfontein 1760

  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon

©2026 by VEK Randfontein. Powered and secured by Wix

bottom of page